Dubai Visum Hotline!    Bell 082 896 0591

Net drie eenvoudige stappe is nodig.

Indien u aansoek wil doen, benodig u die volgende:

  • Skandeer die bladsy met die passasier se persoonlike besonderhede in kleur.

  • Voltooi die aanlynaansoekvorm.

  • Betaal die geld in ons Suid-Afrikaanse bankrekening.

Normale visums

'n Normale visum vir verblyf van 14 dae of minder, kos R2250,00 vir 'n Suid-Afrikaanse paspoortdraer. Visums wat eerste ontvang word, word eerste verwerk. Visums word nie volgends voorkeure verwerk nie.



Dringende visums

'n Dringende aansoek om verblyf van 14 dae of minder, kos R2500,00 vir 'n Suid-Afrikaanse paspoortdraer. Hierdie visums word vinniger verwerk en word op 'n groot skaal deur die korporatiewe mark gebruik. Dringende visums kry voorkeur in beide hierdie land sowel as in Dubai. Indien u 'n visum dringend benodig, is hierdie die opsie wat u moet kies.

Indien u 'n burger van 'n ander land is, sal die fooi verskil

Aangesien ons die borge van die visums is, sal u vind dat ons proses eenvoudig en moeitevry is. U benodig nie uitnodigingsbriewe, bankbriewe of enige ander sekuriteitsdeposito's nie. U mag ook enige lugredery gebruik om te vlieg.

Ons verwerk visums vir verskeie reisagentskappe in Suidelike Afrika en in Namibie, veral Rennies, Harvey World, Sure Travel, Flight Centre ensovoorts.

Ons is ook in die bevoorregte posisie om visums vir baie korporatiewe maatskappye soos Ou Mutual, Bank van Namibie, Barloworld en Transnet te verwerk.

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Cathay Pacific, IBM, Oracle ensovoorts is ook ingesluit. Dit sal ons plesier wees om ook u visum/s te verwerk.



Moenie volgens prys alleenlik koop nie.

Moenie volgens prys alleenlik koop nie. Koop volgens waarde, betroubaarheid en baanrekords. Mense wat volgens die prys koop, word aangetrek deur die aanbod, maar word teleurgestel deur die ervaring. Goedkoop koop, is duur koop.

Neem asseblief kennis dat Dubai se Immigrasiekantore om 14:30 Suid-Afrikaanse tyd elke Donderdag sluit en die volgende gewone besigheidsdag is Maandag.

U moet ook kennis neem van hulle baie Islamitiese vakansiedae.

Hoe gouer u aansoek doen, hoe gouer sal u u visum ontvang. Sodra die aansoek goedgekeur en uitgereik word, sal ons dit per e-pos na u stuur met die instruksies.

Doen Aansoek

Doen nou met selfvertroue aansoek

Of bel 082 896 0591 of stuur 'n e-pos na: expert102@dubaivisas.co.za